I live for challenges!
Warriorwoman
Kimberley, South Africa | Kobieta Szukam Mężczyzna
Podstawowe Informacje
Imię
Riëtte
Widzę siebie jako osobę
Ek is Afrikaans sprekend. Ek het 'n aktiewe, sportiewe gesonde lewenstyl. Weight training, draf en fietsry is deel van my lewe. Ek is in my element as ek hiking en staproetes doen, ek kry nuwe lewe in die natuur Ek hou van mense, van sosiaal wees, maar ook van rustig wees. Ek maak maklik konneksie met mense en is gemaklik met alle mense. Ek bly op die platteland, werk in 'n plaaskantoor vir 'n groot boerdery, doen admin. Ek bly in die dorp en geniet alles rondom plaaslewe. Ek is 9 jaar single met 'n groot vriendekring maar het 'n behoefte aan 'n partner in crime wat saam my fun dinge kan en wil doen. Iemand wat ook 'n aktiewe lewe het . Rugsak pak en die wêreld sien staan altyd bo aan my "To do list"
Znak
Byk
Wygląd & Sytuacja
Mój typ budowy
Umięśniony
Mój wzrost
5' 6 (168 cm)
Moje pochodzenie
kaukaskie